Thursday, September 27, 2012

Ja ja..eindelik het ek onthou ek het die blog en ek lees deur deur dit wat ek al geskryf het en dit was baaaie lankgelede en ek is verbaas hoever ek gekom met dit waar deur ek is die laaste jaar.

Was siek in Desember 2011 en het dit oor leef..en nou is dit alweer amper 'n jaar later en die arv,s werk soos 'n droom cd4 754 en viral load is undetecteble.

Werk my self net simple in die transport bedryf waar ek nou van die swaarvoertuie af is en in 'n kantoor sit, party dae fursteer dit die blou hel uit my uit,maar ek moet maar net vasbyt en deur druk, want daar is andere wat nie so gelukkig is as ek nie.

Nou eers afsluit moet gaan werk hoop net nie dit vat my weer 'n jaar om hier uit tekom nie.