Haai daar baie lank laas gepraat, maar ek is nou hier,maar wat se ek ?
Het vanoggend 'n moerse lelike ongeluk op die pad gesien en daar is mense dood en ongelukkig is dit alweer 'n trk drywer en daar raak ek toe moes nou weer lieries depresief want toe fok die dood en al sy engele mos nou weer oor my donnerse pad en onmiddelik toe is dit mos nou weer die gogga en al die kak waar aan ek sit en dink. War gaan van my word as ek siek word wie gaan daar wees wanneer ek desperaat swaar kry, want op die oomblik voel dit as of ek so alleen is en die wat daar moet wees gee my die koue skouer. is dit oor ek wil trek . Neem ek die regte besluit, maar ek moet werk.......
Sal weer praat my kop fok rond
Baai tot later
No comments:
Post a Comment