Thursday, September 27, 2012

Ja ja..eindelik het ek onthou ek het die blog en ek lees deur deur dit wat ek al geskryf het en dit was baaaie lankgelede en ek is verbaas hoever ek gekom met dit waar deur ek is die laaste jaar.

Was siek in Desember 2011 en het dit oor leef..en nou is dit alweer amper 'n jaar later en die arv,s werk soos 'n droom cd4 754 en viral load is undetecteble.

Werk my self net simple in die transport bedryf waar ek nou van die swaarvoertuie af is en in 'n kantoor sit, party dae fursteer dit die blou hel uit my uit,maar ek moet maar net vasbyt en deur druk, want daar is andere wat nie so gelukkig is as ek nie.

Nou eers afsluit moet gaan werk hoop net nie dit vat my weer 'n jaar om hier uit tekom nie.

Thursday, January 6, 2011

Hallo

Eish!!! Dit was baie lank laas wat ek met jou gepraat het , maar dit was nogal 'n bedrywige tyd.
Ja die nuwe jaar is met ons happy happy.

Saturday, November 6, 2010

Bliksem!!!!!

Ja Bliksem dit is saterdag aand ek is by die huis vir die eerste keer in drie weke en ek het fokkol om tedoen en nerens om heen tegaan.
Ok dit is nou maar daar na toe, iets baie interresant het gister met my gebeur, iemand wil vir my iets vertel ek weet nog net nie wat nie ,maar ek glo die antwoord sal nog kom.
Ek het gister 'n ou hiker op getel en onverwags begin ek met hom oor hiv tepraat en die boodskap wat ek van hom af terug gekry het is net whoaa. Al is jy hoe , moet niemand op sy baadtjie trakteer nie en die vorige aand in Bloemfontein praat ek met sendeling...HU? ja bliksem ek wet nie wat om van die twee persone wat oor my pad gekom het tedink nie.

Dit is moelik om casual sex tekry, ek dink daar staan hiv op my voorkop geskryf en almal kan dit lees ag kak man ek weet nie eers hoekom ek nog prober nie.
Sal seker maar vannaand weeer van die hand gebruik moet maak.

Nou ja bliksems tot volgende keer en praat maar terug

Thursday, November 4, 2010

Lank laas

Haai daar baie lank laas gepraat, maar ek is nou hier,maar wat se ek ?

Het vanoggend 'n moerse lelike ongeluk op die pad gesien en daar is mense dood en ongelukkig is dit alweer 'n trk drywer en daar raak ek toe moes nou weer lieries depresief want toe fok die dood en al sy engele mos nou weer oor my donnerse pad en onmiddelik toe is dit mos nou weer die gogga en al die kak waar aan ek sit en dink. War gaan van my word as ek siek word wie gaan daar wees wanneer ek desperaat swaar kry, want op die oomblik voel dit as of ek so alleen is en die wat daar moet wees gee my die koue skouer. is dit oor ek wil trek . Neem ek die regte besluit, maar ek moet werk.......
Sal weer praat my kop fok rond
Baai tot later

Friday, October 29, 2010

Net gesels

Het ne veel om te gesels nie, maar ek het vandag nogal redelik kak gevoel, sien aldie motrofietse op pad Rhino rally toe en die manne geniet die lewe en dit gaan my net verby.
Wanneer waar en hoe gaan ek eendag weer die geleentheid kry om dit weer te doen, indien ooit.
Die gogga maak my aan allerhande kak dink en ek het so veel tyd alleen in my kop by my self om aan al die kak te dink.
Ja ek moet eersdaag mense vertel dat ek moet trek en ek weet nie hoe hulle die nuus gaan verwerk nie.En dit is kak om al die gedagtes uit tekots en niemand lees dit in elkegeval nie so hoekom nog skryf
Baai.

Sunday, October 24, 2010

Ongelukkige mense

As ek nou raad kan gee vermy donnerse negatiewe mense wat permanent ongellukig is, want dit gaan 'n baie negatiewe invloed op die gogga he.
Try nou en probeer positief bly met iemand wat die heeltyd will dood en of lang gesig sit en altyd in donnerse preek by is en kyk hoelank jy gaan positief bly.
So ek probeer om hulle te vermy al beteken dit ek moet toe gesluit in die huis sit is dit goed so.
Ja more moet ek weer die lang pad vat en ek is nie fokken lus nie, maar ek moet werk so gaan dus maar net voort.  Moet nie bang wees vir sex nie, dit is baie goed vir die gemoedstoestand, MAAR CONDOMISE, moet nie kanse vat nie,ja ek weet dit is nie lekker met rubber nie, maar as jy lief is vir hom beskerm hom.
Groete tot volgende keer.

Monday, October 18, 2010

Blou Maandag

Wat 'n kak dag draai dit toe nou uit vandag. Eers wil die donnerse lorie nie start nie , sny my groot toon  op 'n trap amper mors af en die bloed, yig ek dog ek word flou, sou dit darem nou vir jou 'n fokop af gegee het in die butch wereld waarin ek moet operate.Hahahahaha.
Maar nou ja het dit oor leef en vandag begin my ouboet ook nog saam met my werk en was die trip af durban toe nou vir jou senu tergend, want hier moet ek bestuur saam met een van die perfektioniste in swaarvrag verskuiwing en hy mag maar en ek voel ek word weer getoets alhoe wel hy nie 'n dooie woord se nie.Saam met dit jaag die donnerse swart hond my ook nog die hele dag. JA b.ou maandag.
Groete tot volgende keer