As ek nou raad kan gee vermy donnerse negatiewe mense wat permanent ongellukig is, want dit gaan 'n baie negatiewe invloed op die gogga he.
Try nou en probeer positief bly met iemand wat die heeltyd will dood en of lang gesig sit en altyd in donnerse preek by is en kyk hoelank jy gaan positief bly.
So ek probeer om hulle te vermy al beteken dit ek moet toe gesluit in die huis sit is dit goed so.
Ja more moet ek weer die lang pad vat en ek is nie fokken lus nie, maar ek moet werk so gaan dus maar net voort. Moet nie bang wees vir sex nie, dit is baie goed vir die gemoedstoestand, MAAR CONDOMISE, moet nie kanse vat nie,ja ek weet dit is nie lekker met rubber nie, maar as jy lief is vir hom beskerm hom.
Groete tot volgende keer.
No comments:
Post a Comment