Wat 'n kak dag draai dit toe nou uit vandag. Eers wil die donnerse lorie nie start nie , sny my groot toon op 'n trap amper mors af en die bloed, yig ek dog ek word flou, sou dit darem nou vir jou 'n fokop af gegee het in die butch wereld waarin ek moet operate.Hahahahaha.
Maar nou ja het dit oor leef en vandag begin my ouboet ook nog saam met my werk en was die trip af durban toe nou vir jou senu tergend, want hier moet ek bestuur saam met een van die perfektioniste in swaarvrag verskuiwing en hy mag maar en ek voel ek word weer getoets alhoe wel hy nie 'n dooie woord se nie.Saam met dit jaag die donnerse swart hond my ook nog die hele dag. JA b.ou maandag.
Groete tot volgende keer
No comments:
Post a Comment