Tuesday, October 12, 2010

Swart hond

Die swart hond is vaandag weer erg op my spoor, ek voel ek kan my self dood skree, hoekom ek em dink die heeldag net aan die dood. Ek voel soos moordenaar wat tot dood veroordeel is en al voordeel wat moordenaar het is dat hy weet wanneer hy dood gemaak gaan word, ek nie.

Ek weet ek moet nie jannie jammergat wees nie maar ek is ooknet mens, Dit is my eie skuld dat ek sit waar ek is van dag as ge volg van baie kak besluite en keuses wat ek uitgevoer het in my lewe sonder om tedink aan nagevolge, maar ek neem aan dit is ook maar die lewe en ons weet nie altyd wat goed is vir ons self nie.
My grootste worrie op die oomblik is as ek nie meer kan werk nie wat dan. dissabillity vir hiv is onbekostigbaar duur , versekering vat atvantage van ,n siekte waar hulle weet jy gaan dood gaan en hulle hoef nie uit tebetaal  nie.SULKE BLIKSEMS.
Nou seker genoeg bek uit gespoel vir die aand, moet gaan slaap.
Groete

No comments:

Post a Comment