Ek wil begin om verskoning tevra vir die sensitive souls wat my blok gaan lees, maar dit is so fokken furstreerend as ek my self nie in my taal mag uitdruk nie so jammer maar gaan kla by iemand wat om gee.
Die furstrasie wat ek voel is somtyds so erg dat dit deur spoel na my werk toe, soos van more, die donnerse shoprite mense wat moet laai is meer op tee en lunch as wat hulle werk,en jy moet stil sit en jou bek hou en vannag moet jy ry dat dit kak want die vrag moet afgelaai word, en die gevolg is ek kry niee die rus wat ek moet nie, so doende verlaag ek my weerstand en dan raak ek sommer weer van voor af befok.
Nou ja ek praat weer later.
No comments:
Post a Comment