Het ne veel om te gesels nie, maar ek het vandag nogal redelik kak gevoel, sien aldie motrofietse op pad Rhino rally toe en die manne geniet die lewe en dit gaan my net verby.
Wanneer waar en hoe gaan ek eendag weer die geleentheid kry om dit weer te doen, indien ooit.
Die gogga maak my aan allerhande kak dink en ek het so veel tyd alleen in my kop by my self om aan al die kak te dink.
Ja ek moet eersdaag mense vertel dat ek moet trek en ek weet nie hoe hulle die nuus gaan verwerk nie.En dit is kak om al die gedagtes uit tekots en niemand lees dit in elkegeval nie so hoekom nog skryf
Baai.
Friday, October 29, 2010
Sunday, October 24, 2010
Ongelukkige mense
As ek nou raad kan gee vermy donnerse negatiewe mense wat permanent ongellukig is, want dit gaan 'n baie negatiewe invloed op die gogga he.
Try nou en probeer positief bly met iemand wat die heeltyd will dood en of lang gesig sit en altyd in donnerse preek by is en kyk hoelank jy gaan positief bly.
So ek probeer om hulle te vermy al beteken dit ek moet toe gesluit in die huis sit is dit goed so.
Ja more moet ek weer die lang pad vat en ek is nie fokken lus nie, maar ek moet werk so gaan dus maar net voort. Moet nie bang wees vir sex nie, dit is baie goed vir die gemoedstoestand, MAAR CONDOMISE, moet nie kanse vat nie,ja ek weet dit is nie lekker met rubber nie, maar as jy lief is vir hom beskerm hom.
Groete tot volgende keer.

Monday, October 18, 2010
Blou Maandag
Wat 'n kak dag draai dit toe nou uit vandag. Eers wil die donnerse lorie nie start nie , sny my groot toon op 'n trap amper mors af en die bloed, yig ek dog ek word flou, sou dit darem nou vir jou 'n fokop af gegee het in die butch wereld waarin ek moet operate.Hahahahaha.
Maar nou ja het dit oor leef en vandag begin my ouboet ook nog saam met my werk en was die trip af durban toe nou vir jou senu tergend, want hier moet ek bestuur saam met een van die perfektioniste in swaarvrag verskuiwing en hy mag maar en ek voel ek word weer getoets alhoe wel hy nie 'n dooie woord se nie.Saam met dit jaag die donnerse swart hond my ook nog die hele dag. JA b.ou maandag.
Groete tot volgende keer

Sunday, October 17, 2010
Waar begin?
Hiewers moet ek seker met die storie begin.
Ja wanneer het uit gevind ek is gay? Ek weet nie nie dit het so natuurlik gekom, as jong seun het ek net gelaaik om ander ouens te kyk en het al op 9jarige ouderdom my eerste peunis gesuig in die kinderhuis tiolet. Draadtrek het my fantasie geword en ek het dit gedoen net war ek kon. Eerste sex met ,n man was met ,n onderwyser na ,n kadetkamp in Bloemfontein, ja nou sal almal se kla hom aan vir sexuele tystering, maar hoekom? dit was Fucking lekker, ek moet hom aanklae omdat hy my daarna vermy en verwerp het. Daar moet ,n wet wees teen dit.
Koshuise is die lekerste plek om teleef, want even die so genaamde straight ouens hou van ,n blowjob, en ek het sports gehad. Ek noem geen name nie die doel hiervan is nie om tename en shame nie ,maar my reis tebeskryf.
Om gay tewees in die ou regering was nie ,n grap nie, sou hulle uit vind wasdit kwaai op jou, daarom het soveel selfmoord gepleeg, ek was dus baie gelukkig om nie uit gevang teword nie, daar was een voorval wat so close was soos demit is aan ,n vloek woord. Dit was tydens die Maryspruit ramp. waar ek betrokke was met die opruimings operasie, wat ,n jong man my atensie wardeer het ,maar toe iemand ons betrap toe skree hy die provebial rape, lucky ek kon soos ,n advokaat lieg en daar mee weg kom. die klein bliksem.
Die weermag was daai tyd die broei plek vir "moffies"hoemeer hulle dit ontken het en probeer uitroei het hoe meer was berade het hulle ons gemaak, ja ek moes trou om my manlikheid tebewys en ek is nie spyt nie , ek het ,n goeie vrou en twee pragtige kinders uit die deal gekry, maar ek was nooit gelukkig nie ek het geleef vir die lang projek tye wat ek weg wasvan die huis af of die kursusse wat ek moes bywoon vir die weermag, want ek kon altyd ,n ietsie kry. Even getroude soldate was maar in die kas en baie van hulle is van dag nog getroud in die weermag en fokken ongelukkig.
Ek los dit hier vir van dag, moet gaan werk op die heilige Sondag.
Tot volgende keer.

Tuesday, October 12, 2010
Swart hond
Die swart hond is vaandag weer erg op my spoor, ek voel ek kan my self dood skree, hoekom ek em dink die heeldag net aan die dood. Ek voel soos moordenaar wat tot dood veroordeel is en al voordeel wat moordenaar het is dat hy weet wanneer hy dood gemaak gaan word, ek nie.
Ek weet ek moet nie jannie jammergat wees nie maar ek is ooknet mens, Dit is my eie skuld dat ek sit waar ek is van dag as ge volg van baie kak besluite en keuses wat ek uitgevoer het in my lewe sonder om tedink aan nagevolge, maar ek neem aan dit is ook maar die lewe en ons weet nie altyd wat goed is vir ons self nie.
My grootste worrie op die oomblik is as ek nie meer kan werk nie wat dan. dissabillity vir hiv is onbekostigbaar duur , versekering vat atvantage van ,n siekte waar hulle weet jy gaan dood gaan en hulle hoef nie uit tebetaal nie.SULKE BLIKSEMS.
Nou seker genoeg bek uit gespoel vir die aand, moet gaan slaap.
Groete

Monday, October 11, 2010
furstasie
Ek wil begin om verskoning tevra vir die sensitive souls wat my blok gaan lees, maar dit is so fokken furstreerend as ek my self nie in my taal mag uitdruk nie so jammer maar gaan kla by iemand wat om gee.
Die furstrasie wat ek voel is somtyds so erg dat dit deur spoel na my werk toe, soos van more, die donnerse shoprite mense wat moet laai is meer op tee en lunch as wat hulle werk,en jy moet stil sit en jou bek hou en vannag moet jy ry dat dit kak want die vrag moet afgelaai word, en die gevolg is ek kry niee die rus wat ek moet nie, so doende verlaag ek my weerstand en dan raak ek sommer weer van voor af befok.
Nou ja ek praat weer later.

Sunday, October 10, 2010
Waar om te begin? ek is nie goed met woorde, maar kom ek begin by ek is nou sowat 2jaar positief en is dit hel. dit is nie die maklikste ding om teverwerk nie ,maar ek reken ek is baie gelukkig in die opsig dat ek ,n wonderlike support base het.
Wat ek skryf is baie random so vergewe maar as alles nie in kronologiese volg orde is nie maar ek skryf maar sooos dit in die kop op kom, dit is een nadeel vaan die gogga dit maak my raak en los aan verskillende gedagtes en soos dit gebeur skryf ek maar neer. party dae is beter as ander en met my tipe werk het ek ontsaglike klomp tyd op hande om te dink en kan ek nou vir jou 'n klomp kak uit dink.
o ja, ek noem dit die googa, want 'n vriend en sy vriendin wou dit nie hiv noem, hulle was bang dit gaan my negatief affekteer dus GOGGA, so ek noem dit ook maar so.
ek is tans nog gelukkig nie "siek" nie maar my cd4 count is 481, so ek is nog gesond.
Ja die siekte is ook in baie opsigte 'n bliksm, want wie kan jy vertrou om tevertel, gaan ek die vrienskappe verloor, gaan ek my werk verloor,want ek het vandag groot risk gevat, WANT van die mense wat saam my werk is ook op facebook,so dit gaan uitkom, maar ek is moeg om in die skaduwee van die gogga teleef.
ek reken die is ,n calculated risk,maar wat gebeur gaan gebeur.
Ek reken verwerping van geliefdes as gevolg van die siekte is hoog, is dit hoekom baie wit afrikaners dit weg steek, is ons nie maar almal bang vir verweping nie. Ek wil graaag he baie meer wit afrikaners moet openlik hier oor kan praat,so hier is vir jou die geleentheid om met iemand tepraat oor die gogga oor hoe jy voel of sommer net oor wat.
Dag een toe ek die uitslag kry was hectic, want eers hetmy ex gedink dit is hy wat positief is, maar dokter het verkeerdelik gepraat en toe die nekslag, Riaan JY is positief, wat ,n verligting vir ex, maar vir my was dit soos doodsvonnis, dit voel vandag nog so maar stadig maar seker kom aanvaarding,met baie help van goeie vriende en family.
ai hoe spring die kop weer rond soos een van daai fok jou poppies agter n ,n car se ruit so ek praat weer later

lewe met hiv
Dit is iets nuuts vir my, blogging, maar ek voel dit is tyd dat iemand, wit, afrikaner, die onderwerp moet op neem en daar oor gesels, want dit voel as of ek die enigste wit ou in die land is wat hiv positief is en daaar is niemand met wie ek kan praat of my gevoelens deel nie. Met die blog wil ek my gevoelens uit druk, my verhaal vertel en moontlik ook iemand anders daar mee help, ja dit gaan meestal in afrikaans wees maar partykeer engels.
Dit is iets wat ek wil doen om van my gevoelens ,furstasie en moontlik ook aanvaarding tebeding.
Met die blog kom ek dan ook heeltemal uit oor my status, ek is moeg vir stil bly en alles vir my self te moet hou, so dit gaan ook 'n gebek uitspoel wees oor alles wat verband hou met hiv al is dit ook politiek,godsdiens ens.
So ja dit is die begin van ,n nuwe reis vir my en ek hoop die wat die blog gaan lees sal daar by baat vind en lewer jou komentaar en moet nie bang wees vir eerlike gesprek.
dankie

Subscribe to:
Comments (Atom)